Linda Hunt

Linda Hunt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lydia Susanna Hunt
Geboorte 2 April 1945 (1945-04-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linda Hunt (gebore 2 April 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Year of Living Dangerously (1982), Silverado (1985), Kindergarten Cop (1990), en Pocahontas (1995).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search